Jannie se Slippertjies

April 30, 2010

Jannie het elke oggend met ‘n blou oog by die skool aangekom. Die juffrou het vir hom gevra hoekom sy oog blou is.
Jannie se antwoord was:

” Ons bly in ‘n klein huisie en ek en my ma en my pa slaap in een bed.
Elke aand vra my pa vir my, ” Jannie, slaap jy al? ” , dan sê ek ” Nee, pa ”
en dan slaan my pa my en gee my ‘n blou oog ” .
Die Juffrou se toe vir Jannie, ” As jou pa jou weer vra, dan bly jy doodstil. ” Die volgende dag het Jannie nie ‘n blou oog nie,
toe sê hy vir die Juffrou dat hy stil gebly het. Maar die dag daarna het Jannie weer ‘n blou oog. Die juffrou vra toe vir Jannie
” Hoekom het jy dan weer ‘n blou oog? ”
Hy vertel toe vir die Juffrou:” Pa het gevra…’Jannie slaap jy’?, maar toe bly ek doodstil. Pa en ma het toe gewoel in die bed.
Toe vra pa vir ma: ” Kom jy? ” toe se ma, ” Ja… kom jy ook? ” , toe se pa ” Ja ” , en toe sê ek:
” Wag vir my, ek kom ook, ek wil net gou my slippertjies aantrek.“

Brakpan Harley

April 30, 2010

Ouderdom isi vir sissies nie (fanks Graatjie)

April 30, 2010

Have you ever been guilty of looking at others your own age and thinking, surely i can’t look that old? Well…You’ll love this one.

My name is Alice Smith and i was sitting in the waiting room for my first appointment with a new dentist.

I noticed his diploma, which bore his full name. Suddenly, i remembered a tall, handsome, dark-haired boy with the same name had been in my high school class some 30-odd years ago. Could he be the same guy that i had a secret crush on, way back then?

Upon seeing him, however, i quickly discarded any such thought. This balding, grey-haired man with the deeply lined face was way too old to have been my classmate.. After he examined my teeth, i asked him if he had attended Morgan Park High School.

‘Yes. Yes, i did!’ he gleamed with pride.

‘When did you graduate?’ I asked.

He answered, ‘in 1975. Why do you ask?’ 

‘You were in my class!’, I exclaimed.

He looked at me closely.

Then, that ugly, OLD, BALD, WRINKLED, FAT ASS, GREY-HAIRED, DECREPIT, SON-OF-A-B!TCH asked me:

‘What did you teach??’

Fly off 4

April 30, 2010

Flychats 3

April 30, 2010

Mike en Kallie

February 15, 2010
Mike en Kallie vlieg oor Afrika.

Die vlieënier kondig aan: “Ladies and gentlemen, we are now entering Ethiopain airspace. Here 40 percent of the population are infected with TB, the other 60 percent are infected with HIV.”
“Wat se daai ou?”, vra Mike vir Kallie.
“Hy sê as die vliegtuig nou val, spyker ons net die girls wat hoes.”

Die Pous en Zuma

February 12, 2010

The Pope and Jacob Zuma died on the same day and because of an
administrative mix up the Pope went to hell and Jacob Zuma went to
heaven.
The Pope explains the situation to the administrative clerk in hell, and
after checking the paperwork admits that there is an error. “However”,
the clerk explains, “it would be 24 hours before it can be rectified”.

Next day the Pope is called and Hell’s staff bids him farewell.

On the way up, the Pope meets Jacob Zuma coming down from heaven and
they stop to have a chat.

“Sorry about the mix up”, apologizes the Pope.
“No problem” replied Jacob Zuma,

Pope: “I am really anxious to get to heaven”
Zuma: “Why is that?”
Pope: “All my life I have wanted to meet the Virgin Mary”
Zuma: “You’re a day late”

Oupa se plan

February 11, 2010

Die ontvanger besluit om *n oudit op Oupa te doen en dagvaar hom om die belastingkantoor te besoek.  Die ouditeur was glad nie verras toe Oupa se prokureur hom vergesel nie.

Die ouditeur sê, *Wel meneer, u het ‘n uitspattige lewenstyl en geen voltydse betrekking nie, wat u verklaar deur te beweer u wen baie geld met dobbel. Die belastingkantoor vind dit nie geloofwaardig nie.*

*Ek is ‘n goeie dobbelaar en ek kan dit bewys* sê Oupa. *Wat van ‘n demonstrasie?*

Huiwerig sê die ouditeur, *Nou maar goed.*

Oupa sê, *Ek wed jou ‘n duisend Rand ek kan my eie oog byt.*

Die ouditeur dink ‘n oomblik. *Dis ‘n weddenskap.*

Oupa haal sy glasoog uit en byt dit, tot onsteltenis van die ouditeur.

*Nou wed ek jou twee duisend Rand ek kan my ander oog ook byt.*

Die ouditeur kan sien Oupa is nie blind nie, so hy neem die weddenskap.

Oupa haal sy valstande uit en byt sy ander oog.

Die verstomde ouditeur besef hy het pas drie duisend Rand verloor met Oupa se prokureur as getuie, en hy raak senuagtig.

*Wat van dubbel of niks?* vra Oupa. *Ek wed jou ses duisend Rand dat ek dié kant van jou lessenaar kan staan en in die snippermandjie aan die anderkant kan piepie sonder om ‘n druppel tussenin te mors.*

Die ouditeur is nou baie versigtig, maar hy bekyk die ou man en besluit daar is nie ‘n manier wat hy so iets gaan regkry nie, en hy stem in.

Oupa gaan staan langs die lessenaar, kreun en steun van inspanning maar hy kan nie die straal oor die lessenaar kry nie en piepie die hele lessenaar papnat.

Die ouditeur spring van blydskap toe hy besef hy het ‘n verlies in
‘n reuse wins omskep.

Oupa se prokureur laat sak sy kop al kermend in sy hande.

*Is alles reg?* vra die ouditeur.

*Nee* sê die prokureur, *vanoggend het Oupa vir my gesê hy is gedagvaar vir ‘n oudit, en toe wed hy my vyf en twintig duisend Rand hy sal jou hele lessenaar nat pie en jy sal verheug wees daaroor!*

Doen jou werk!

February 9, 2010

What a Blast!

February 9, 2010

I was in the restaurant yesterday when I suddenly realized I desperately
needed to pass gas. The music was really, really loud, so I timed my
gas with the beat of the music.

After a couple of songs, I started to feel better. I finished my coffee,
and noticed that everybody was staring at me….

Then I suddenly remembered that I was listening to my iPod.


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.